Juanita Erasmus skrywer/author

My facebook blad is op…ek gaan binnekort my kort stories daar oplaai en sal ook almal op hoogte hou van waar en wanneer my nuwe e-boek “In die donker skadu’s van Hillbrow.” gepubliseer word. Vir die wat dit wil volg gaan like gerus my blad en voel vry om my op twitter ook te volg @juanita_erasmus.

via Juanita Erasmus skrywer/author.

Advertisements